Daniel K. Isaac is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Money Monster (2016) en in die televisiereeks Billions (2016).
Filmografie Rolprente 2016: Money Monster
Televisiereekse 2013: Kelsey 2014: Mr. Right 2015: Dog Park 2016: Billions 2017: Quiet Tiny Asian 2018: Ollie & Molly Can't Get Arrested
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1988