Jharrel Jerome (gebore 9 Oktober 1997) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Moonlight (2016), First Match (2018), en Selah and The Spades (2019), en in die televisiereeks Mr. Mercedes (2017).

Filmografie Rolprente 2016: Moonlight 2016: Orange You Glad? 2018: First Match 2019: Selah and The Spades

Televisiereekse 2017: Mr. Mercedes 2019: When They See Us

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu