Christopher Larkin (gebore 2 Oktober 1987) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Big Bad Swim (2006) en in die televisiereekse One Life to Live (1968) en The 100 (2014).
Filmografie Rolprente 2006: The Big Bad Swim
Televisiereekse 1968: One Life to Live 2012: Squad 85 2014: The 100
Video's 2014: Creating the World of The 100
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu