Noah Lomax (gebore 7 November 2001) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Playing for Keeps (2012), Safe Haven (2013), 99 Homes (2014), en The SpongeBob Movie: Sponge Out of Water (2015).

Filmografie Rolprente 2010: The Wizard of Agni 2012: Playing for Keeps 2013: Safe Haven 2014: 99 Homes 2015: The SpongeBob Movie: Sponge Out of Water 2016: Little Savages

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001