Michael Patrick McGill (gebore 2 Julie 1973) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dark Skies (2013), Bad Words (2013), Jersey Boys (2014), en Danny Collins (2015).

Filmografie Rolprente 2004: Yard Sale 2013: Dark Skies 2013: Bad Words 2014: Jersey Boys 2015: Danny Collins

Televisiereekse 2007: Union Jackass 2010: The Unemployment of Danny London 2014: Letters of Confessions 2016: Flores and Friends 2017: CLIMAX! The Series 2018: Not For Nothin'''

Televisierolprente 2013: Divorce: A Love Story''

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu