David Menkin (gebore 10 Mei 1977) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Captain America: The First Avenger (2011), Zero Dark Thirty (2012), Survivor (2015), en The Man from U.N.C.L.E. (2015).

Filmografie Rolprente 2011: Captain America: The First Avenger 2012: Zero Dark Thirty 2015: Survivor 2015: The Man from U.N.C.L.E.

Televisiereekse 2011: The Top Ten Show 2013: Short Cuts 2014: WWII's Greatest Raids 2015: Thunderbirds Are Go 2016: Floogals 2018: Hilda

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse manlike akteurs van die 21ste eeu