Wyatt Oleff (gebore 13 Julie 2003) is 'n Amerikaanse akteur, bekend daarvoor dat hy die rol van Stanley Uris in die 2017-gruwelfilm It vertolk het. Hy is verder bekend vir sy rol in die rolprent Guardians of the Galaxy (2014). Hy het ook in die televisiereekse Once Upon a Time (2011) en Scorpion (2014) gespeel.

Filmografie Rolprente 2014: Guardians of the Galaxy 2017: It

Televisiereekse 2011: Once Upon a Time 2014: Scorpion 2014: The Victoria to Uyen Show

Televisierolprente 2013: Middle Age Rage 2015: The History of Us

Video's 2017: Sia: Santa's Coming for Us

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2003