Ben J. Pierce (gebore 19 Februarie 1999) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Slash (2016) en Searching (2018), en in die televisiereekse Guidance (2015) en Reverie (2018).
Filmografie Rolprente 2012: Esther: Never Again 2016: Slash 2018: Searching
Televisiereekse 2013: Thomas Sanders 2015: Guidance 2018: Reverie
Video's 2016: Transforming Thomas Sanders Into: A Disney Villain 2016: Improv Singing Game ft. Jon Cozart & Thomas Sanders 2017: Tomorrow Never Came ft. Thomas Sanders
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu