Y'lan Noel (gebore 19 Augustus 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The First Purge (2018) en in die televisiereeks Insecure (2016).
Filmografie Rolprente 2013: House of Another 2018: The First Purge The Weekend
Televisiereekse 2013: The Hustle 2016: Insecure
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu