220px|duimnael|regs|Justin Hong-Kee Min (2020) Justin H. Min (gebore 2 Mei 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Beerfest: Thirst for Victory (2018) en in die televisiereekse Faking It (2014), CSI: Cyber (2015), en Pure Genius (2016).
Filmografie Rolprente 2018: Beerfest: Thirst for Victory
Televisiereekse 2014: Faking It 2015: CSI: Cyber 2016: Pure Genius
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse fotograwe