Austin Madison is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ratatouille (2007), WALL·E (2008), Up (2009), en Incredibles 2 (2018).
Filmografie Rolprente 2007: Ratatouille 2008: WALL·E 2009: Up 2018: Incredibles 2 Team Animate
Televisiereekse 2010: Dick Figures
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse animasiekunstenaars