Matthew Yang King (gebore 6 Mei 1974) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Batman Ninja (2018) en in die televisiereekse 24 (2001), Powers (2015), en Code Black (2015).

Filmografie Rolprente 2008: The Kreutzer Sonata 2018: Batman Ninja Afterthoughts

Televisiereekse 2001: 24 2010: G.I. Joe: Renegades 2011: Supah Ninjas 2013: The World of Steam 2015: Powers 2015: Code Black 2015: Steampunk'd 2019: Goblins Animated

Video's 2008: Turok: Son of Stone

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense