Jack Gore (gebore 19 Mei 2005) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ferdinand (2017) en Callahan, en in die televisiereekse Billions (2016) en The Kids Are Alright (2018).

Filmografie Rolprente 2017: Ferdinand Callahan

Televisiereekse 2013: The Michael J. Fox Show 2016: Billions 2018: The Kids Are Alright

Televisierolprente 2015: Problem Child

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 2000's