Langston Fishburne (gebore 14 Desember 1987) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Assassin Behind the Glass (2017), Romeo and Juliet in Harlem (2017), en Ant-Man and the Wasp (2018), en in die televisiereeks Vanessa & Jan (2012).

Filmografie Rolprente 2017: Assassin Behind the Glass 2017: Romeo and Juliet in Harlem 2018: Ant-Man and the Wasp 2018: Lillith

Televisiereekse 2012: Vanessa & Jan

Televisierolprente 2018: Tantalum

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988