Carol Speed (14 Maart 1945-21 Januarie 2022) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Big Bird Cage (1972), The New Centurions (1972), Abby (1974), en Disco Godfather (1979).
Filmografie Rolprente 1972: The Big Bird Cage 1972: The New Centurions 1973: Bummer 1973: The Mack 1973: Savage! 1974: Abby 1974: Black Samson 1979: Disco Godfather
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu