Pamela Springsteen (gebore 8 Februarie 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fast Times at Ridgemont High (1982), My Science Project (1985), Sleepaway Camp II: Unhappy Campers (1988), en Sleepaway Camp III: Teenage Wasteland (1989).

Filmografie Rolprente 1982: Fast Times at Ridgemont High 1985: My Science Project 1988: Sleepaway Camp II: Unhappy Campers 1989: Sleepaway Camp III: Teenage Wasteland

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse fotograwe Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu