Barbara Stock (gebore 26 Mei 1956) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Dallas (1978), Remington Steele (1982), Murder, She Wrote (1984), en Spenser: For Hire (1985).
Filmografie Rolprente 1985: Wizards of the Lost Kingdom 1987: The Verne Miller Story
Televisiereekse 1978: Dallas 1982: Remington Steele 1984: Murder, She Wrote 1985: Spenser: For Hire
Televisierolprente 1982: I, Desire
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu