Shirley Stoler (30 Maart 1929 – 17 Februarie 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Honeymoon Killers (1970), The Deer Hunter (1978), Malcolm X (1992), en The Deli (1997).

Filmografie Rolprente 1970: The Honeymoon Killers 1975: Seven Beauties 1978: The Deer Hunter 1988: Sticky Fingers 1992: Malcolm X 1992: Topsy and Bunker: The Cat Killers 1997: The Deli

Televisierolprente 1977: The Displaced Person

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu