Lorna Thayer (10 Maart 1919 – 4 Junie 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Beast with a Million Eyes (1955), Five Easy Pieces (1970), Nothing in Common (1986), en Frankie and Johnny (1991).
Filmografie Rolprente 1955: The Beast with a Million Eyes 1970: Five Easy Pieces 1986: Nothing in Common 1991: Frankie and Johnny
Televisiereekse 1952: Crown Theatre with Gloria Swanson
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu