Larri Thomas (23 Januarie 1932 – 20 Oktober 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Curucu, Beast of the Amazon (1956), South Pacific (1958), en Earth Girls Are Easy (1988), en in die televisiereeks Peter Gunn (1958).

Filmografie Rolprente 1956: Curucu, Beast of the Amazon 1958: South Pacific 1988: Earth Girls Are Easy

Televisiereekse 1958: Peter Gunn 1972: New Zoo Revue

Televisierolprente 1960: Astaire Time

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu