Annabelle Attanasio (gebore 11 Mei 1992) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Barry (2016) en in die televisiereekse The Knick (2014) en Bull (2016).

Filmografie Rolprente 2016: Barry

Televisiereekse 2014: The Knick 2016: Bull

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu