Crystal Clarke is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Star Wars: The Force Awakens (2015), Assassin's Creed (2016), en Star Wars: The Last Jedi (2017).

Filmografie Rolprente 2015: Star Wars: The Force Awakens 2016: Assassin's Creed 2017: Star Wars: The Last Jedi

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu