Asia'h Epperson (gebore 20 Augustus 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Straight Outta Compton (2015) en in die televisiereekse American Idol (2002), Murder in the First (2014), en Greenleaf (2016).

Filmografie Rolprente 2015: Straight Outta Compton

Televisiereekse 2002: American Idol 2014: Murder in the First 2015: EW/Road to Ether 2016: Greenleaf 2017: Leimert Park

Televisierolprente 2017: Unconcealed

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense