Lindsay Hollister (gebore 3 Junie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Get Smart (2008) en Pee-wee's Big Holiday (2016), en in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit (1999) en Nip/Tuck (2003).
Filmografie Rolprente 2008: Get Smart 2011: Birds of a Feather 2011: Blubberella 2013: Sweet Talk 2016: Pee-wee's Big Holiday Fat Camp Massacre Untitled Hollister/VanderLinden Project
Televisiereekse 1999: Law & Order: Special Victims Unit 2003: Nip/Tuck 2010: Keep Creating 2012: A Car Called Wanda 2012: Baby Booty Camp 2013: Breaking Fat 2017: Improv 101
Televisierolprente 2018: Charlie's Dream
Video's 2011: Behind the Scenes of 'Pradas'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu