Bindi Irwin (gebore 24 Julie 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Return to Nim's Island (2013) en in die televisiereekse Bindi, the Jungle Girl (2007) en My Babysitter's a Vampire (2011). Haar pa was Steve Irwin, die bekende Australiese wildkenner, TV-persoonlikheid en omgewingsbewaarder.

Filmografie Rolprente 2013: Return to Nim's Island 2014: Surviving Earth

Televisiereekse 2007: Bindi, the Jungle Girl 2007: Planet's Best with Terri and Bindi 2011: My Babysitter's a Vampire 2012: Bindi's Bootcamp 2018: Crikey! It's the Irwins

Televisierolprente 2006: Steve Irwin: A Tribute 2006: Terri Irwin: The Exclusive Interview with Ray Martin 2007: My Daddy the Crocodile Hunter

Video's 2002: The Wiggles: Wiggly Safari 2010: Free Willy: Escape from Pirate's Cove

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu