Ashley Blaine Featherson is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dear White People (2014) en in die televisiereekse Glee (2009), Hello Cupid (2013), en Dear White People (2017).

Filmografie Rolprente 2014: Dear White People

Televisiereekse 2009: Glee 2013: Hello Cupid 2013: My Crazy Roommate 2017: Dear White People 2017: Leimert Park

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu