Christina Elmore (gebore 18 Maart 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent San Andreas (2015) en in die televisiereekse Leverage (2008), Elementary (2012), en The Last Ship (2014).
Filmografie Rolprente 2015: San Andreas
Televisiereekse 2008: Leverage 2012: Elementary 2014: The Last Ship
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense