Marsha Stephanie Blake is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Girls (2012), Orange Is the New Black (2013), Getting On (2013), en Happyish (2015).

Filmografie Televisiereekse 2012: Girls 2012: Real Actors Read Yelp 2013: Orange Is the New Black 2013: Getting On 2015: Happyish 2019: When They See Us

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1974