Barbara Trentham (27 Augustus 1944 – 2 Augustus 2013) was 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Possession of Joel Delaney (1972), Rollerball (1975), en Sky Riders (1976).

Filmografie Rolprente 1972: The Possession of Joel Delaney 1975: Rollerball 1976: Sky Riders

Televisierolprente 1978: Deathmoon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu