Ozioma Ogadinma Akagha (gebore 29 September 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Burying the Ex (2014) en in die televisiereekse 2 Broke Girls (2011), Superior Donuts (2017), en Runaways (2017).

Filmografie Rolprente 2014: Burying the Ex

Televisiereekse 2011: 2 Broke Girls 2013: Those Guys 2017: Superior Donuts 2017: Runaways

Televisierolprente 2015: Steve's Jobs

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu