Vicki Trickett (gebore 2 September 1938) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pepe (1960), Gidget Goes Hawaiian (1961), The Cabinet of Caligari (1962), en The Three Stooges Meet Hercules (1962).
Filmografie Rolprente 1960: Pepe 1961: Gidget Goes Hawaiian 1962: The Cabinet of Caligari 1962: The Three Stooges Meet Hercules
Televisiereekse 1960: The Tab Hunter Show
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2021