Ruthelma Stevens (23 Oktober 1903 – Junie 1984) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Night Club Lady (1932), No More Orchids (1932), The Scarlet Empress (1934), en People Will Talk (1935).

Filmografie Rolprente 1932: The Night Club Lady 1932: No More Orchids 1933: The Circus Queen Murder 1934: The Scarlet Empress 1935: People Will Talk 1935: Orchids to You

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu