Mary Kay Stearns (27 Oktober 1925 – 17 November 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Our Hearts Were Growing Up (1946) en in die televisiereekse Mary Kay and Johnny (1947) en Armstrong Circle Theatre (1950).
Filmografie Rolprente 1946: Our Hearts Were Growing Up
Televisiereekse 1947: Mary Kay and Johnny 1950: Armstrong Circle Theatre
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu