Katherine Squire (9 Maart 1903 – 29 Maart 1995) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Story on Page One (1959), Studs Lonigan (1960), en When Harry Met Sally... (1989), en in die televisiereeks The Doctors (1963).

Filmografie Rolprente 1959: The Story on Page One 1960: Studs Lonigan 1966: Ride in the Whirlwind 1989: When Harry Met Sally...

Televisiereekse 1952: The Gulf Playhouse 1959: Markham 1963: The Doctors

Televisierolprente 1952: The Rocket 1960: The Closing Door

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu