Khabonina Qubeka (gebore 22 Januarie 1981) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dora's Peace (2016) en She is King (2017), en in die televisiereekse The Lab (2006) en The Mating Game (2010).
Filmografie Rolprente 2016: Dora's Peace 2017: She is King
Televisiereekse 2006: The Lab 2010: The Mating Game 2018: Fix My Love
Televisierolprente 2013: Mzansi Love: Kiss and Tell
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu