Lungile Shongwe (gebore 1983) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent In Desert and Wilderness (2001).

Filmografie Rolprente 2001: In Desert and Wilderness

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu