Reine Swart is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Detour (2016) en The Lullaby (2017), en in die televisiereekse Z Nation (2014) en Dominion (2014).
Filmografie Rolprente 2015: Die Pro 2016: Detour 2017: The Lullaby 2017: Van der Merwe 2017: Nul is nie niks nie 2017: O Vet 2018: Losing Addison 2019: The Refuge
Televisiereekse 2013: Geraamtes in die Kas 2014: Z Nation 2014: Dominion 2015: Jamillah and Aladdin
Televisierolprente 2014: Aalwyntyd 2016: Die Geur van Appelkose
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1990