Himarsha Venkatsamy (gebore 15 Februarie 1984 in Durban) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise wat haar nou in Indië bevind. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente ROAR: Tigers of the Sundarbans (2014), Veeram (2017), en Black Bud, en in die televisiereeks Deal or No Deal (2005).
Filmografie Rolprente 2014: ROAR: Tigers of the Sundarbans 2017: Veeram Black Bud
Televisiereekse 2005: Deal or No Deal
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu