Elaine Proctor (gebore 1960) is 'n Suid-Afrikaanse regisseuse, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente On the Wire (1990), Friends (1993), en Kin (2000).

Filmografie Rolprente 1987: We Will See/Re tla bona 1990: On the Wire 1993: Friends 2000: Kin

Televisiereekse 1982: Miss Candida

Televisierolprente 1986: Sharpeville Spirit

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse draaiboekskrywers