Kathryn Adams Doty (15 Julie 1920 – 14 Oktober 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente 5th Ave Girl (1939), The Invisible Woman (1940), Saboteur (1942), en Blonde for a Day (1946).

Filmografie Rolprente 1939: 5th Ave Girl 1940: The Invisible Woman 1940: Black Diamonds 1940: Love, Honor and Oh-Baby! 1941: Arizona Cyclone 1941: Bury Me Not on the Lone Prairie 1941: Rawhide Rangers 1942: Saboteur 1946: Blonde for a Day

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu