Andra Akers (16 September 1943 – 20 Maart 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Murder à la Mod (1968), Desert Hearts (1985), en Nothing in Common (1986), en in die televisiereeks Dallas (1978).

Filmografie Rolprente 1968: Murder à la Mod 1978: Moment by Moment 1984: E. Nick: A Legend in His Own Mind 1985: Desert Hearts 1986: Nothing in Common

Televisiereekse 1977: Rafferty 1978: Dallas

Televisierolprente 1981: Pen 'n' Inc. 1981: Hardcase

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu