Beverly Archer (gebore 19 Julie 1948) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Mama's Family (1983), Washingtoon (1985), en ALF (1986).
Filmografie Televisiereekse 1976: The Nancy Walker Show 1977: We've Got Each Other 1983: Mama's Family 1984: Spencer 1985: Washingtoon 1986: ALF 1989: Major Dad 1995: The George Wendt Show
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu