Dimitra Arliss (23 Oktober 1932 – 26 Januarie 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Sting (1973) en Firefox (1982), en in die televisiereekse General Hospital (1963) en Spider-Man (1994).
Filmografie Rolprente 1971: The Ski Bum 1973: The Sting 1982: Firefox 1985: Eleni 1996: It's My Party 2000: Bless the Child
Televisiereekse 1963: General Hospital 1975: Joe and Sons 1994: Spider-Man
Televisierolprente 1977: You Gotta Start Somewhere
Video's 2005: The Art of 'The Sting'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu