Moran Atias (gebore 9 April 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mother of Tears (2007), Land of the Lost (2009), The Next Three Days (2010), en Third Person (2013).

Filmografie Rolprente 2005: Gas 2007: Mother of Tears 2007: Rachamim 2009: Land of the Lost 2009: Just Married 2010: The Next Three Days 2010: Honor 2013: Third Person

Televisiereekse 2001: iTALiANi 2008: Crash 2012: Allenby St. 2014: Tyrant 2018: The Resident The Village

Televisierolprente 2005: Kdam Erovizion

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Israelse Jode