Lois Andrews (24 Maart 1924 – 5 April 1968) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Dixie Dugan (1943), Roger Touhy, Gangster (1944), The Desert Hawk (1950), en Meet Me After the Show (1951).

Filmografie Rolprente 1943: Dixie Dugan 1944: Roger Touhy, Gangster 1948: Western Heritage 1950: The Desert Hawk 1951: Meet Me After the Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 1968 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu