Tina Andrews (gebore 23 April 1951) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Why Do Fools Fall in Love (1998).

Filmografie Rolprente 1974: Conrack 1998: Why Do Fools Fall in Love The Nu Nu Girls The Princess & The Queen

Televisiereekse 1973: Love Story 1977: Sanford Arms 1977: Winners 2018: Queen Charlotte Buckingham

Televisierolprente 2000: Sally Hemings: An American Scandal 2000: Jackie Bouvier Kennedy Onassis 2002: Roots: Celebrating 25 Years

Video's 2003: Sistas 'N the City

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu