Marla Adams (gebore 28 Augustus 1938 - 25 April 2024) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Gotcha! (1985) en in die televisiereekse The Young and the Restless (1973), The Golden Girls (1985), en Beauty and the Beast (1987).
Filmografie Rolprente 1985: Gotcha!
Televisiereekse 1973: The Young and the Restless 1985: The Golden Girls 1987: Beauty and the Beast 1989: Generations
Televisierolprente 1984: Concrete Beat
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2024 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu