Justine Waddell (gebore 4 November 1976) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Chaos (2005), The Fall (2006), en Target (2011).

Filmografie Rolprente 2000: Dracula 2000 2002: The One and Only 2005: Chaos 2006: The Fall 2006: Thr3e 2011: Target 2011: The Real American: Joe McCarthy

Televisierolprente 1997: The Woman in White 1998: Tess of the D'Urbervilles 1999: Great Expectations 2004: The Mystery of Natalie Wood

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu