Esta TerBlanche (7 Januarie 1973 - 19 Julie 2024) was 'n Suid-Afrikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Three Thieves and a Wedding (1991) en in die televisiereekse Egoli: Plek van goud (1992 tot 1995), All My Children (1970) en Spin City (1996).
Filmografie Rolprente 1991: Three Thieves and a Wedding
Televisiereekse 1970: All My Children 1996: Spin City
Televisierolprente 2004: Rooi Rose SuperModel 2004
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Sterftes in 2024 Kategorie:Afrikaners Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu