Mary Twala (14 September 1939 – 4 Julie 2020) was 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Hopeville (2010), Hector and the Search for Happiness (2014), en The Dark Tower (2017), en in die televisiereekse Generations en The No. 1 Ladies' Detective Agency (2008). Sy word in 2011 vir die Afrika-rolprentakademietoekenning vir beste aktrise in 'n ondersteunende rol genomineer. Sy was die moeder van Suid-Afrikaanse akteur Somizi Mhlongo.

Filmografie Rolprente 1985: Bad Company 2003: Beat the Drum 2010: Hopeville 2014: Hector and the Search for Happiness 2017: The Dark Tower 2018: Comatose

Televisiereekse 2007: Ubizo: The Calling 2008: The No. 1 Ladies' Detective Agency 2009: Hopeville

Televisierolprente 2009: Ella's Mystery

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020